Bushy McDougal
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798867643720
Publisher: Independently Published
Published: Nov 14 2023
Pages: 332
Weight: 0.85
Height: 0.69 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Nov 14 2023
Pages: 332
Weight: 0.85
Height: 0.69 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Bushy McDougal is vasgevang in die kloue van 'n gewetenlose dwelm- en diamantsmokkelaar van Namibië. Hy het uit desperaatheid jare tevore geld geleen by die skurk en word daarna deur hom afgepers en gedwing om dinge te doen wat hierdie saggeaarde grapjas nooit sou kon droom om te doen nie.
Bushy besef hy sal nooit uit die kloue van Blanche Mouton kan kom nie, en besluit om met 'n groot bedrag kontant en diamante van hom op die vlug te slaan. Wanneer Jack du Toit, 'n goeie vriend van Bushy, hoor Bushy het soos 'n groot speld verdwyn, besluit hy om so 'n bietjie rond te vra wanneer hy en twee van sy klublede met hul motorfietse deur Namibië op toer gaan. Onwetend betrek Bushy sy vriend by Blanche Baster Mouton se wraak oor iets wat gedurende die grensoorlog gebeur het. Jack besef dat iets nie lekker is met die verdwyning van Bushy nie. Daar gebeur nooit iets in Namaqualand nie, maar ongeveer dieselfde tyd van Bushy se verdwyning, val 'n chopper van die myn myle van waar hy moet wees in die see. Albei die insittendes is doodgeskiet. Blykbaar is 'n klomp diamante ook weg. Deur die Suide van Namibië en Namaqualand speel die woeste soektog af na Bushy, die geld en die diamante. Twee ouens word dood in 'n motor gevind net buite Springbok. 'n Aanval op 'n boer in Suid-Afrika deur 'n bendelid. 'n Bendeleier word in stukke geblaas. Alle paaie lei na Blanche Mouton. Maar die vraag op almal se lippe: Wat het van Bushy McDougal, die diamante, en BB se miljoene geword?

Also in
Mystery & Thriller
The Underworld U.S.A. Trilogy, Volume I: American Tabloid, the Cold Six Thousand; Introduction by Thomas Mallon
Ellroy, James
Hardcover
$33.25
Coffin Road: An Utterly Gripping Crime Thriller from the Author of the China Thrillers
May, Peter
Paperback
From $9.99
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
$10.99
The Girl with the Dragon Tattoo (Movie Tie-In Edition): Book 1 of the Millennium Trilogy
Larsson, Stieg
Paperback
$9.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
Big Little Truths: Reese's Book Club: A Novel: The Sequel to Big Little Lies
Moriarty, Liane
Hardcover
$30.60
The Pirate Queen: A Novel from the New York Times Bestselling Author of the Frozen River
Lawhon, Ariel
Hardcover
$28.80
The Altar of Pergamon: The Mystery of the Dark Angel and the Future of the World
Cahn, Jonathan
Hardcover
$28.49