• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Bloedspoor

Bloedspoor

Paperback

Mystery & Thriller

ISBN10: 1776056264
ISBN13: 9781776056262
Publisher: Lightning Source Inc
Published: Jun 3 2019
Pages: 270
Weight: 0.76
Height: 0.61 Width: 5.51 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Die water skaarste in die Kaap raak al erger. Twee entrepeneurs, Markus Rheeder en Bethany Clarke, kry dit reg om die onmoontlike te doen; hulle eie water te vervaardig. Donker magte is egter aan die werk agter die skerms om hulle idee te steel vir finansiële gewin.Hulle roep die hulp in van Ming Li, ʼn goeie vriend en ervare Ninja vegter, wat hulle bystaan in hulle stryd om uit die hande van die vyand te bly. ʼn Vyand wat nie sal skroom om moord te pleeg om te kry wat hulle wil hê nie. Desperaat om aan die lewe te bly, spook hulle om die persone agter die komplot te ontmasker. In hulle pogings krap hulle ʼn nes oop van korrupsie en omkopery wat tot hoog in die regering strek.Gaan hulle betyds agter die kap van die byl kom of is hulle gedoem om uitgewis te word? Sal Ming Li opgewasse wees om die oormag te keer wat dreig om hulle te verswelg?

Also in

Mystery & Thriller