Banneling
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798581676738
Publisher: Independently Published
Published: Dec 18 2020
Pages: 272
Weight: 0.70
Height: 0.57 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Dec 18 2020
Pages: 272
Weight: 0.70
Height: 0.57 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Die boek gaan oor 'n wanaangepaste 18-jarige seun wat kort ná sy 18de verjaarsdag van sy ouerhuis vir die langarm van die gereg moet vlug. Hy en sy hond Oudien beland op 'n plaas in die suide van Suidwes waar hy probeer om 'n nuwe lewe vir hulle te skep.Ongelukkig gryp die noodlot in en hy moet opnuut die nag invlug. Hy kies koers na die verlate Namib waar hy by die Tsarisberge beland. Speurders en 'n onervare polisieman is egter op sy spoor in die berge waar hy wegkruip. 'n Nabye familielid van een van sy slagoffers maak onverwags sy verskyning op die toneel om 'n einde aan Dawid Serdyn se vlugtog te maak.'n Uittreksel uit die boek.Die bloed het trane gemaak waar dit teen die muur afgeloop het om skel die wraak van 'n besetene aan te kondig. DIE DOOD IS HIER, het dié mens met die bloed geskryf. Met dieselfde presisie nes hy die houtstompe oopkloof, tref Dawid die seun se vingers wat hy teen die kneukels afkap. Dit lê leweloos eenkant, met bloed wat uit die seun se vingerlose hande stroom.Pon sien die flits van die son op die geweer se loop en weet uit jarelange ondervinding wat dit beteken. Pon hoor die skoot klap, maar dit is reeds te laat.
Also in
Mystery & Thriller
Coffin Road: An Utterly Gripping Crime Thriller from the Author of the China Thrillers
May, Peter
Paperback
From $9.99
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
$10.99
The Girl with the Dragon Tattoo (Movie Tie-In Edition): Book 1 of the Millennium Trilogy
Larsson, Stieg
Paperback
$9.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
Big Little Truths: Reese's Book Club: A Novel: The Sequel to Big Little Lies
Moriarty, Liane
Hardcover
$32.30
The Pirate Queen: A Novel from the New York Times Bestselling Author of the Frozen River
Lawhon, Ariel
Hardcover
$28.80
The Altar of Pergamon: The Mystery of the Dark Angel and the Future of the World
Cahn, Jonathan
Hardcover
$28.49
