• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Vrees as Metgesel

Vrees as Metgesel

Paperback

Mystery & Thriller

ISBN10: 1997443082
ISBN13: 9781997443087
Publisher: Malherbe Uitgewers
Published: May 15 2025
Pages: 380
Weight: 0.97
Height: 0.78 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
In Vrees as Metgesel neem die skrywers jou op 'n spanningsvolle reis deur stegies van misdaad, raaisels en die onbekende. Hierdie keur van 38 kortverhale delf in die donker dieptes van die menslike psige - waar skuld, geheime en wraak soos skaduwees teen die mure fluister.

Van dorpsplekke met bloedbevlekte verlede tot tydreise vol misterie, van geheime biblioteke tot moord onder die silwer maan, is elke verhaal 'n unieke speurtog wat lesers aan die raai hou tot die laaste sin.

In Vrees as Metgesel word jy saam met 'n reeks speurders, gewone mense én geheimsinnige figure ingesleep in stories waar niks is soos dit lyk nie.

Also from

Richards, Ria

Also in

Mystery & Thriller