• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Versperring Teen Liefde

Versperring Teen Liefde

Paperback

Romance

ISBN10: 1991455550
ISBN13: 9781991455550
Publisher: Malherbe Uitgewers
Published: Nov 19 2024
Pages: 218
Weight: 0.57
Height: 0.46 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Marnitz Meyer, hoof van die ongevalleafdeling van 'n Johannesburgse hospitaal, het grootgeword in moeilike omstandighede. Hy is die seun van 'n man wat as misdadiger gesterf het en 'n ma wat tien jaar tronkstraf uitgedien het weens 'n tragiese skietinsident. Daarom is hy van nature teruggetrokke.

Maar dan ontmoet hy vir Jankie Bekker, 'n toegewyde polisievrou wat haarself in lewensgevaarlike situasies bevind. Aanvanklik is daar onmiddellike spanning tussen hulle, maar ook 'n onmiskenbare aantrekkingskrag. Marnitz, wat jare lank deur sy werk oorheers is en sy persoonlike lewe afgeskeep het, begin stadig besef dat hy nie vir altyd sy gevoelens kan ignoreer nie.

Die oomblik breek aan dat hy moet erken wie sy familie is, en hy word deur haar ouers verwerp. Jankie is egter nie bereid om tou op te gooi nie - totdat sy tot die ontstellende besef kom dat daar 'n familieverwantskap tussen hulle mag wees.

Also from

Jooste, Wilmarí

Also in

Romance