• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Ter Wille van Amoré

Ter Wille van Amoré

Paperback

Romance

ISBN10: 1991455259
ISBN13: 9781991455253
Publisher: Malherbe Uitgewers
Published: Aug 20 2024
Pages: 178
Weight: 0.47
Height: 0.38 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Tien jaar na hul egskeiding word Moeschke Lategan se grootste vrees bewaarheid toe Brink weer onverwags terug is in Suid-Afrika. Sy verhuis Boland toe in die hoop dat hulle paaie nooit sal kruis nie, maar die noodlot bepaal dit anders. Al die ou verwyte en seer is steeds daar, maar nou is daar iemand anders om mee rekening te hou: hul dogter, Amoré, van wie Brink nooit geweet het nie.

Intussen is Helen, die vrou vir wie Brink Moeschke verlaat het, glad nie daarmee gediend dat Amoré 'n plek in Brink se lewe kry nie. Is haar jaloerse verwyt dat Brink Moeschke steeds liefhet die waarheid?

Is die aantreklike Hannes Lottering wat so om Moeschke draai 'n ware man, en waar pas hy in wanneer Moeschke voor die grootste, grootste krisis in haar lewe te staan kom?

Also from

Jooste, Wilmarí

Also in

Romance