Sterrevegters 2: Die Wraakneming
Paperback
Series: Sterrevegters, Book 2
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN10: 1776462343
ISBN13: 9781776462346
Publisher: Malherbe Uitgewers
Published: Jun 28 2024
Pages: 250
Weight: 0.65
Height: 0.53 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
ISBN13: 9781776462346
Publisher: Malherbe Uitgewers
Published: Jun 28 2024
Pages: 250
Weight: 0.65
Height: 0.53 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Sterrevegters is 'n ruimte-fiksie wat bestaan uit 5 boeke met episodes. Episode 1 - Die Lokval: Magkryger Jaskara en die Barakka Quies neem Torian (uit die bloed van Magkryger Rommozor tot vlees en bloed gebring) as volwasse man na planeet Raggamajos. In die woud kom Torian op 'n meisie af. Torian raak verlief op die meisie en smeek Jaskara en Quies om haar saam te neem na planeet Palioa. Maar wie en wat is Sadriza ... Episode 2 - Prinses Jutta Arrabel: Prinses Jutta Arrabel se sterskip bots met 'n sterskip. Aan boord is Barakka Quies en die jong seun Lotario, gebore uit Sadriza en Torian. Prinses Jutta ontferm haar oor Lotario, maar Lotario geen normale seuntjie nie, Episode 3 - Sonnestelsel Maximos: Quies moet Lotario na planeet Raggamajos, want hy is gevaarlik. Met die hulp van die Robot Intelligente Cyborg vlug Prinses Jutta Arrabel met Lotario van die Barakka Quies. Prinses Jutta besef eers later hóé gevaarlik Lotario werklik is. Episode 4 - Die gewraakte komplot: Planeet Daïer Pyre Chimini is die tuiste van Jutta Arrabel, R.I.C. die robot, en Lotario wat 'n volwasse man geword het ... en, dit weet die Tallottara-gees en Lawakoningin Yeva ook ... Die Donkermag wil Lotario en Jutta se seun, Arnikin, in die hande kry. Episode 5 - Die donkerkant van die magte:
Met die hulp van Drako Merzer en sy dogter Balanka val Arnikin as negejarige in die hande van die Tallottara-gees en Lawakoningin Yeva, die Donkermag. Episode 6 - Van rebelsgesindheid tot moord:
Arnikin Arrabel is die troefkaart wat die Donkermag wil bereik ... gevaarlik.
Onder die toesig van Drako wil hy Arnikin die gevaarlikste, tog wreedste, kryger maak.
Arnikin Arrabel is die troefkaart wat die Donkermag wil bereik ... gevaarlik.
Onder die toesig van Drako wil hy Arnikin die gevaarlikste, tog wreedste, kryger maak.
Also from
Von Benecke, Eric
Also in
Young Adult Fiction
The Odyssey: A Graphic Novel: (A Modern Visual Adaptation of Homer's Epic Tale of Greek Mythology for Young Adults)
Hinds, Gareth
Paperback
From $11.99
The Absolutely True Diary of a Part-Time Indian (National Book Award Winner)
Alexie, Sherman
Paperback
From $9.99
Piper at the Gates of Dusk: (A Young Adult Dystopian Adventure of Survival, Identity, and a Divided Future World)
Ness, Patrick
Hardcover
$17.99
Legendary Frybread Drive-In: Intertribal Stories
Gansworth, Eric
Smith, Cynthia Leitich
Hart, Kate
Hardcover
$18.99
Once Upon a Broken Heart Collector's Edition: [Limited Stenciled Edge Edition]
Garber, Stephanie
Hardcover
$35.15
