Stefan Sprinkaan
Paperback
ISBN13: 9781049201252
Publisher: Digital on Demand
Published: Sep 23 2025
Pages: 70
Weight: 0.40
Height: 0.18 Width: 8.26 Depth: 8.27
Language: Afrikaans
Stefan Sprinkaan is 'n Afrikaanse kinderboek wat geloofswaardes op 'n sagte, kindervriendelike manier oordra. Die boek bestaan uit tien kleurvolle stories - Die waarheid, 'n Groot mond, Moeg, Help mekaar, Om 'n maatjie te wees, Gehoorsaamheid, Dis lekker om te lewe, Saam, 'n Seer hart, en Dood - elkeen met 'n unieke les wat kinders help om die wêreld rondom hulle beter te verstaan.
Saam met Stefan Sprinkaan, Sylvia Slak, Simon Skilpad, die plaasboer en sy familie, leer jong lesers hoe om te vertrou, te vergewe, lief te hê, te deel en gehoorsaam te wees. Die stories speel af op Jesse se plaas, 'n veilige, liefdevolle omgewing waar humor, avontuur, God se sorg en die warm gevoel van saamwees op elke bladsy te vinde is. Elke hoofstuk skep ruimte vir gesprekke tussen ouer en kind oor emosies soos hartseer, vreugde, jaloesie en aanvaarding, en wys hoe God se liefde in alledaagse ervarings sigbaar word.
Hierdie boek is ideaal vir ouers, onderwysers en kinders tussen 3 en 10 jaar. Dit werk perfek vir slaaptydstories, klastydlesse of rustige familie-oomblikke. Dit is ook 'n wenner boek vir die terapie kamer. Stefan Sprinkaan is uiteindelik 'n hartstorie vir elke kind - 'n herinnering dat jy kosbaar, waardevol en veilig is binne God se plan.
Also from
Hartzenberg, Moira
Also in
Animals
Wings of Fire: The Dragonet Prophecy: A Graphic Novel (Wings of Fire Graphic Novel #1)
Sutherland, Tui T.
Paperback
Wings of Fire: The Lost Heir: A Graphic Novel (Wings of Fire Graphic Novel #2)
Sutherland, Tui T.
Paperback
Bluey: Christmas 5-Minute Stories: 6 Stories in 1 Book? Hooray!
Penguin Young Readers Licenses
Hardcover
Wings of Fire: The Hidden Kingdom: A Graphic Novel (Wings of Fire Graphic Novel #3)
Sutherland, Tui T.
Paperback
Wings of Fire: The Brightest Night: A Graphic Novel (Wings of Fire Graphic Novel #5)
Sutherland, Tui T.
Paperback
Too Loose, Too Tight, Just Right (Berenstain Bears)
Berenstain, Mike
Berenstain, Stan
Berenstain, Jan
Hardcover
Pete the Cat 12-Book Phonics Fun!: A Box of 12 Mini-Books Featuring Short and Long Vowel Sounds
Dean, James
Dean, Kimberly
Paperback
Wings of Fire: The Dark Secret: A Graphic Novel (Wings of Fire Graphic Novel #4)
Sutherland, Tui T.
Paperback
