Reënboog Lantern
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798359689632
Publisher: Independently Published
Published: Oct 23 2022
Pages: 88
Weight: 0.25
Height: 0.18 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Oct 23 2022
Pages: 88
Weight: 0.25
Height: 0.18 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Met die nader sleep van die notaboekie val my oog op die skaduwee van 'n groot boom. En ek merk hoe rustig 'n klein voëltjie, ongesteurd, saadjies en wurmpies oppik en die skadukol ten volle benut. Dit kom by my op dat die Here die skaduwee aan ons regterhand is. Dat Sy Liefde die Groot 'koelteboom' is waaronder ons kan voortgaan...of ons saadjies of wurmpies optel en of ons net klein bietjie rus... Hy bied daardie stilte, kalmte en koelte aan, sodat ons, soos die voëltjie, kan ontspan. Sy alomteenwoordigheid sal altyd by ons bly as ons kies om in Sy koelte te rus. My begeerte is dat ons altyd soekend sal wees na die onverganklike goedheid en getrouheid van die Heer en dat die kleurvolle Reënboog van Sy Genade altyd vir ons 'n nuwe Belofte in sal hou!
Also from
Viljoen, Johanita
Also in
General Poetry
Dante's Vita Nuova, New Edition: A Translation and an Essay
Pitavy, Francois
Alighieri, Dante
Paperback
$33.00
Sounding the Seasons Enlarged Edition: One Hundred and Ten Sonnets for the Christian Year
Guite, Malcolm
Paperback
$19.94
They Bloom Because of You: Poems on the Infinite Love, Growth, and Magic of Motherhood
Urlichs, Jessica
Paperback
$18.05
Lao Tzu: Tao Te Ching: A Book about the Way and the Power of the Way
Lao Tzu
Le Guin, Ursula K.
Paperback
$18.00
