Hartspalmpies by Waterstroompies Deel 2
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN10: 1928513239
ISBN13: 9781928513230
Publisher: Malherbe Uitgewers
Published: Mar 11 2025
Pages: 94
Weight: 0.26
Height: 0.19 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
ISBN13: 9781928513230
Publisher: Malherbe Uitgewers
Published: Mar 11 2025
Pages: 94
Weight: 0.26
Height: 0.19 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Wanneer jy vir Johanita vra hoekom sy skryf, raak sy soos 'n skugter dassie wat weghol vir sy lewe en antwoord dan: 'Seker maar omdat ek net ek is. In hierdie opvolg bundel bring sy 'n bundel gedigte vir kleintjies, jongmense en self vir die grootmense. En in haar gedig Gekleurde Mandjie, vergelyk sy die lewe met 'n gekleurde mandjie: Die aardse spieël bring voorwaar 'n mooie prentjie mee...
Dis 'n pragtige mandjie, gekleurd, gevleg en met presisie geweef
Dit is wat die beeld vertel van skoonheid, en hoe jy leef...
Tog daar agter is daar meer wat skuil
Weggebêre in die dieptes van die hart en wie kan die waarde peil?
Want waarteen word die inhoud gemeet?
Soos die mandjie netjies gevleg met beskermende pik as kleed, -
só vertoon die uiterlike, - skoon en altyd
waardig Trots!
Dit is wat die beeld vertel van skoonheid, en hoe jy leef...
Tog daar agter is daar meer wat skuil
Weggebêre in die dieptes van die hart en wie kan die waarde peil?
Want waarteen word die inhoud gemeet?
Soos die mandjie netjies gevleg met beskermende pik as kleed, -
só vertoon die uiterlike, - skoon en altyd
waardig Trots!
Also from
Viljoen, Johanita
Also in
General Poetry
Dante's Vita Nuova, New Edition: A Translation and an Essay
Alighieri, Dante
Pitavy, Francois
Paperback
$33.00
Autobiography of Red: A Novel in Verse (by the Winner of the Nobel Prize in Literature)
Carson, Anne
Paperback
$19.00
The Beauty of the Husband: A Fictional Essay in 29 Tangos (by the Winner of the Nobel Prize in Literature)
Carson, Anne
Paperback
$17.10
Decreation: Poetry, Essays, Opera (by the Winner of the Nobel Prize in Literature)
Carson, Anne
Paperback
$18.05
Sounding the Seasons Enlarged Edition: One Hundred and Ten Sonnets for the Christian Year
Guite, Malcolm
Paperback
$19.94
Lao Tzu: Tao Te Ching: A Book about the Way and the Power of the Way
Lao Tzu
Le Guin, Ursula K.
Paperback
$17.06
A Bowl of Goodness: Nourishing Poems with a Side of Soup, Celebrating Community, Friendship, and Resilience
Jackson, Major
Hardcover
$23.75
Ariel: The Restored Edition: A Facsimile of Plath's Manuscript, Reinstating Her Original Selection and Arrangement
Plath, Sylvia
Paperback
$17.99
