My allermooiste droom - Mon plus beau rêve (Afrikaans - Frans): Tweetalige kinderboek van 2 jaar en ouer, met oudio en video
Paperback
Series: Sefa Picture Books in Two Languages
Bedtime & DreamsGeneral Juvenile Fiction
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN10: 3739945907
ISBN13: 9783739945903
Publisher: Sefa Verlag
Published: Feb 8 2024
Pages: 34
Weight: 0.29
Height: 0.09 Width: 8.50 Depth: 11.00
Language: Afrikaans
ISBN13: 9783739945903
Publisher: Sefa Verlag
Published: Feb 8 2024
Pages: 34
Weight: 0.29
Height: 0.09 Width: 8.50 Depth: 11.00
Language: Afrikaans
Liefdevol geïllustreerde slaaptydverhaal in twee tale (Afrikaans en Frans), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Frans.
Lulu kan nie aan die slaap raak nie. Al die ander is reeds in droomland - die haai, die olifant, die klein muis, die draak, die kangaroe en die leeuwelpie. Ook die beer se oë wil-wil toeval ...
Ag Beer, neem my tog saam in jou droom?
En so gaan Lulu op reis deur haar speelgoed se drome - tot sy uiteindelik haar eie allermooiste droom bereik.
► Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.
► Hierdie boek is geskep sonder die gebruik van kunsmatige intelligensie.
Livre bilingue pour enfants (afrikaans - français), avec livre audio et vidéo en ligne
Lulu ne peut pas s'endormir. Toutes ses peluches sont déjà en train de rêver - le requin, l'éléphant, la petite souris, le dragon, le kangourou et le bébé lion. Même Nounours a du mal à garder ses yeux ouverts ... Eh Nounours, tu m'emmènes dans ton rêve ? C'est ainsi que Lulu part en voyage qui l'emmène à travers les rêves de ses peluches - et finalement dans son propre rêve, le plus beau rêve.
► Écoutez l'histoire racontée par des lecteurs dans leur langue maternelle ! Dans le livre, vous trouverez un lien qui vous donnera gratuitement accès à des livres audio et à des vidéos dans les deux langues.
► Créé sans utilisation d'intelligence artificielle.

Also from
Haas, Cornelia
Min aller fineste drøm - Moj najljepsi san (norsk - kroatisk): Tospråklig barnebok, fra 2-3 år, med lyd og video
Renz, Ulrich
Paperback
$17.25
Min aller fineste drøm - Mi sueño más bonito (norsk - spansk): Tospråklig barnebok, fra 2-3 år, med lyd og video
Renz, Ulrich
Paperback
$17.25
Also in
Bedtime & Dreams
Ms. Rachel and Bean and the Bedtime Routine: Encouraging a Calm and Comforting Good Night
MS Rachel
Mr Aron
Hardcover
$18.99
The Snowmansion: (A Wordless Winter Picture Book about a Snowman, Friendship, and Magic for Kids Ages 4-8)
Sterer, Gideon
Hardcover
$18.99
Eric Carle's Twinkle, Twinkle, Little Star and Other Nursery Rhymes: A Lift-The-Flap Book
Carle, Eric
Hardcover
$12.34
Where Is the Green Sheep?/Donde Esta La Oveja Verde?: Bilingual English-Spanish
Fox, Mem
Horacek, Judy
Hardcover
$6.64
Night Night, My Little Cuddle Bug (Board Book for Babies and Toddlers 0-2 Years Old)
Edwards, Nicola
Hardcover
$9.49
Tiny T. Rex and the Very Dark Dark: (Read-Aloud Family Books, Dinosaurs Kids Book about Fear of Darkness)
Stutzman, Jonathan
Hardcover
$15.19
Pete the Cat: 5-Minute Bedtime Stories: 12 Bedtime Stories in 1 Book
Dean, Kimberly
Dean, James
Hardcover
$16.14
Construction Site on Christmas Night: (Christmas Book for Kids, Children's Book, Holiday Picture Book)
Rinker, Sherri Duskey
Hardcover
$16.14