• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
My allermooiste droom - Min allra vackraste dröm (Afrikaans - Sweeds): Tweetalige kinderboek van 2 jaar en ouer, met oudio en video

My allermooiste droom - Min allra vackraste dröm (Afrikaans - Sweeds): Tweetalige kinderboek van 2 jaar en ouer, met oudio en video

Paperback

Series: Sefa Picture Books in Two Languages

Bedtime & DreamsGeneral Juvenile Fiction

ISBN10: 3739945931
ISBN13: 9783739945934
Publisher: Sefa Verlag
Published: Feb 8 2024
Pages: 34
Weight: 0.29
Height: 0.09 Width: 8.50 Depth: 11.00
Language: Afrikaans
Liefdevol geïllustreerde slaaptydverhaal in twee tale (Afrikaans en Sweeds), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Sweeds.
Lulu kan nie aan die slaap raak nie. Al die ander is reeds in droomland - die haai, die olifant, die klein muis, die draak, die kangaroe en die leeuwelpie. Ook die beer se oë wil-wil toeval ...
Ag Beer, neem my tog saam in jou droom?
En so gaan Lulu op reis deur haar speelgoed se drome - tot sy uiteindelik haar eie allermooiste droom bereik.
► Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.
► Hierdie boek is geskep sonder die gebruik van kunsmatige intelligensie.
Tvåspråkig barnbok (afrikaans - svenska), med ljudbok och video online
Lulu kan inte somna. Alla hennes gosedjur drömmer redan - hajen, elefanten, den lilla musen, draken, kängurun och lejonungen. Även björnen kan nästan inte hålla ögonen öppna ... Du björn, kan du ta med mig in i din dröm? Så börjar en resa för Lulu som tar henne genom sina gosedjurs drömmar - och slutligen till sin egen allra vackraste dröm.
► Lyssna pÃ¥ historien läst av modersmÃ¥l! I boken hittar du en länk som ger dig fri tillgÃ¥ng till ljudböcker och videor pÃ¥ bÃ¥da sprÃ¥ken.
► Skapad utan användning av artificiell intelligens.

Also from

Haas, Cornelia

Also in

Bedtime & Dreams