• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Melodie van die Winterwind

Melodie van die Winterwind

Paperback

Romance

ISBN10: 1991455402
ISBN13: 9781991455406
Publisher: Malherbe Uitgewers
Published: Oct 14 2024
Pages: 92
Weight: 0.26
Height: 0.19 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Gretha Meyer is alleenlopend en bietjie lugtig vir die liefde nadat sy alreeds deurgeloop het en deur die liefde verraai is. Dan ontmoet sy onverwags een wintersaand die verdwaalde Gerhard met sy ietwat Amerikaanse aksent, na baie jare in die buiteland.
Sy reël 'n staptog vir haar stapklub en Gerhard besluit om saam te gaan. Hy bring 'n paar mense saam wat vreemdelinge vir die klub is, en haar lewe word skielik bedreig op die roete waarna sy so lank uitgesien het!

Kan dit dalk sy aanvallige vriendin wees, wat soos 'n hen om hom kloek, wat vir die aanvalle verantwoordelik is, of kan dit voor die deur gelê word van die legende van Hogsback?

Sy sukkel ook bo alles om die egskeiding en dood van haar enigste broer te verwerk. Sy het net haar vriendin en die se man as haar vertrouelinge om op staat te maak.

Die verrassing is egter groot toe sy uiteindelik die ware feite rondom Gerhard en haar noue ontkomings uitvind!

Also from

Cockrell, Nicoline

Also in

Romance