Gister se Prooi
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798404311839
Publisher: Independently Published
Published: Jan 18 2022
Pages: 90
Weight: 0.25
Height: 0.19 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Jan 18 2022
Pages: 90
Weight: 0.25
Height: 0.19 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Marina is middeljarig, en sukkel om van die seerkry en herinneringe aan gister en die verlede ontslae te raak. Sy bevind haarself aan die Kaapse weskus in 'n lieflike vissershuisie wat sy self gerestoureer het. Dis ook hier waar sy onverwags weer haar jeugliefde raakloop. Intussen is daar so baie dinge wat verhoed dat sy normaal kan aangaan. Sy moet onder andere haar vorige huwelik beëindig, maar kry haar eks nêrens opgespoor nie. Daar is ook die gesinsgeweld, en sy humeurigheid en manipulasie wat blywende letsels gelaat het, wat syself en die kinders moet verwerk. Nuwe verhoudings is dus soort van taboe, indien sy nie kan vrede maak met dit wat in die verlede met haar gebeur het nie. Dit kan nuwe verhoudings lelik in die wiele ry. Dan maak Hendrik egter weer skielik sy opwagting, en die poppe begin behoorlik dans wanneer hy Bernard in haar geselskap aantref. Sal Bernard die toets van die tyd kan deurstaan, of sal hulle maar weer soos tevore van mekaar afsien? Daar is ook die mooie Lani wat gereeld in Bernard se geselskap aangetref word, waarmee rekening gehou moet word. Sy het haarself alreeds in sy besigheid en privaatsake ingewurm om te sorg dat sy die aantreklike sakeman vir haarself inpalm.
Also from
Cockrell, Nicoline
Also in
Romance
That Time I Got Drunk and Yeeted a Love Potion at a Werewolf (Mead Mishaps, Book 2)
Kimberly Lemming
Paperback
$10.99
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
$10.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
