• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Kaskenades van Bejaardes

Kaskenades van Bejaardes

Paperback

Humor

Currently unavailable to order

ISBN13: 9798235294707
Publisher: Estelle Smit
Pages: 184
Weight: 0.48
Height: 0.42 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans

Ek het die boek begin skryf net nadat ek en my vriendin van 'n kort vakansie af teruggekom het. Ons het 'n paar lekker komiese voorvalle beleef-jy weet, soos die keer met die peddelboot toe dit omdraai en ons al twee soos nat hoenders uitgesak het! Of die aand toe die valse tande by die tafel uitskiet en reg op iemand se bord land. Dit het my laat dink: die meeste ouer mense het ook so 'n storie of twee om te vertel. Ek is seker jy sal jouself in een van die stories herken, en dit sal 'n glimlag op jou gesig sit.

Also from

Smit, Estelle

Also in

Humor