• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Ebony and Ivory

Ebony and Ivory

Paperback

Gifts & Stationery General

ISBN13: 9798858842507
Publisher: Independently Published
Published: Aug 24 2023
Pages: 166
Weight: 0.44
Height: 0.35 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Wanneer 'n mens soos 'n dier in 'n hok aangehou word, om deur jou pa en sy pelle misbruik en mishandel te word, verloor jy tred met tyd en die werklikheid.

Dit was nog altyd die Van Stadens se grootste droom om eendag in 'n huisie by die see te bly. Claire was tien jaar oud toe dié droom 'n werklikheid word en sy saam met haar ma, pa en agtjarige broer, Robert, by die strandhuis op Grootbrakrivier kon intrek. Die prentjie van 'n perfekte gesin.

Die dag toe die see Robert, se lewe neem, verander haar liefdevolle pa, haar hero, in 'n monster. Agt jaar lank word sy onderwerp aan haar pa en sy dronk pelle se siek speletjies.

Sy kry dit reg om haarself te bevry uit die wrede hande van die monster, maar besef gou dis nie so maklik om weer in 'n normale lewe aan te pas nie. Dan ontmoet sy Michael, haar redder, in die agterplaas van 'n boekwinkel.

Dis toe Michael leë bokse gaan weggooi, wat hy die meisie met die swart hare, gebukkend oor 'n asblik sien. Haar groot en donker oë, gevul met haat. Nie net staan die pers streep in haar swart hare uit nie - maar ook haar swart klere, verskeie piercings en tatoeëermerke. Haar blyplek is onder 'n bruggie op die strand. Haar reputasie as prostituut loop haar vooruit.

Also from

Broodryk, Madelie

Also in

Gifts & Stationery General