• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Die Verlatenes

Die Verlatenes

Paperback

General Parenting

ISBN13: 9798642625347
Publisher: Independently Published
Published: May 2 2020
Pages: 96
Weight: 0.29
Height: 0.23 Width: 5.51 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Tydens my jaar as tuis-sorg het ek na tientalle mense moes kyk. Sommige jonk, sommige oud, meeste totaal en al verlate. Elkeen het 'n storie gehad wat hulle tog so graag wou vertel, en meeste van die stories was aangrypend hartseer en mooi. Hierdie boek is 'n versameling van dertien van dié hartstories wat my die meeste opgeval het en altyd sal bybly. Sommige stories is gemaak om vertel te word. Sommige stories is te belangrik om stil te hou. Die karakters in hierdie stories is reeds verlate. Dit sal 'n sonde wees om hulle te vergeet.Skrywer: Celeste Majcher is 'n volbloed Suid-Afrikaner, gebore en getoë in die mooie Mpumalanga. Sy woon tans in Edinburgh, Skotland, saam met haar Skotse man en vyf kinders. Sy het 'n honneursgraad in Sielkunde en om met mense te werk en te skryf was nog altyd haar grootste passies. Sy het voor haar tweede swangerskap vir 'n jaar as tuis-sorg hulpverlener gewerk en haar hart op die ou mense en hulle triestige bestaan verloor. Dit was met hartseer dat sy van hulle moes afskeid neem voor die geboorte van haar dogter, en na nóg 'n swangerskap, 'n drieling die keer, was werk nie meer 'n haalbare opsie nie. Sy is tans 'n ma, vrou, tuisteskepper en vryskutskrywer.

Also in

General Parenting