Die maan lyk soos kaas: Afrikaanse storieboek om kinders te help om dood te verwerk (Large Print Edition)
Hardcover
Currently unavailable to order
Please enter your email and a message will be sent to you when this product becomes available on our website.
Publisher: Blue Shelf Books
Published: Mar 1 2023
Pages: 32
Weight: 0.69
Height: 0.25 Width: 8.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Die maan lyk soos kaas is 'n pragtige geïllustreerde Afrikaanse boek wat die storie vertel van hoe Ouma Muis een aand gesien het die maan lyk soos kaas. In haar haas om haar familie te vertel van die maan, vergeet sy van haar vals tande wat langs haar bed lê. Sy lisp deur haar storie en vertel haar familie hoe graag sy op die maan wil bly want op die maan is alles vol kaas, almal is vriendelik, en daar is nie siektes of pyn nie. Alhoewel haar familie na haar verlang, weet hulle Ouma is nou op 'n beter plek. Die storie is geskryf om jong kinders, wat nog nie die konsep van dood kan verstaan nie, te help om dood te verwerk en te rou vir 'n geliefde. Die boek is geskryf in rymvorm en bevat oulike, en snaakse elemente. Dit is geskryf om geniet te word deur die hele gesin. Die pragtige illustrasies en rymskema maak dit ook die perfekte slaaptyd storie.
Also in
Animals
Wings of Fire: The Dragonet Prophecy: A Graphic Novel (Wings of Fire Graphic Novel #1): Volume 1
Sutherland, Tui T.
Paperback
Wings of Fire: The Lost Heir: A Graphic Novel (Wings of Fire Graphic Novel #2): Volume 2
Sutherland, Tui T.
Paperback
Wings of Fire: The Hidden Kingdom: A Graphic Novel (Wings of Fire Graphic Novel #3): Volume 3
Sutherland, Tui T.
Paperback
Wings of Fire: The Brightest Night: A Graphic Novel (Wings of Fire Graphic Novel #5): Volume 5
Sutherland, Tui T.
Paperback
Winter Turning: A Graphic Novel (Wings of Fire Graphic Novel #7): Volume 7
Sutherland, Tui T.
Paperback
Pete the Cat 12-Book Phonics Fun!: A Box of 12 Mini-Books Featuring Short and Long Vowel Sounds
Dean, Kimberly
Dean, James
Paperback
Wings of Fire: The Dark Secret: A Graphic Novel (Wings of Fire Graphic Novel #4): Volume 4
Sutherland, Tui T.
Paperback
Bluey: Queens and Other Stories: 4 Stories in 1 Book. Hooray!
Penguin Young Readers Licenses
Hardcover
