• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Die Banting-Sakgids

Die Banting-Sakgids

Paperback

Diet & NutritionLow Carbohydrate

Currently unavailable to order

ISBN10: 1776091655
ISBN13: 9781776091652
Publisher: Penguin Random House South Afr
Published: Apr 26 2018
Language: Afrikaans
Hierdie boekie bevat al die wenke en raad wat jy nodig het om jou Banting-dieet sukses-vol te implementeer en om daarmee vol te hou. Die Banting-sakgids bevat 'n hoofstuk deur die passievolste en mees gerespekteerde Banting-ondersteuner, prof. Tim Noakes; dit verskaf antwoorde op jou grootste kwelvrae; slaan mites wat oor Banting kop uitgesteek het die nek in; voorsien handige maaltydplanne, Banting-vriendelike voedsellysies en resepte; leer jou hoe om te begroot sodat almal 'n Banting-leefstyl kan handhaaf; en nog baie, baie meer. Maar nog belangriker: dit leer jou hoe om van daardie ekstra ponde ontslae te raak en hulle vir altyd weg te hou! Die Banting-sakgids, wat maklik in jou handsak of hempsak inglip, is net wat jy nodig het om jou Banting-leefstyl aan die gang te kry!

Also in

Low Carbohydrate