• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Zazi

Zazi

Paperback

General Juvenile Fiction

ISBN13: 9798365993167
Publisher: Independently Published
Published: Nov 28 2022
Pages: 74
Weight: 0.43
Height: 0.15 Width: 8.50 Depth: 11.00
Language: Afrikaans
Juffrou Andri Roeder se bundel Zazi is geskryf deur Andri Roeder op 40-jarige ouderdom en is haar tweede bundel, na jarelange se ondervinding in die leer van kinders van voorskool tot graad 7. Die bundel is geskryf vir 4 tot 8 jariges.

Andri het as kind al gedroom van juffrou word en is al van kindsbeen af lief vir skryf en diere. Een van die stories in haar reeks oor Zazi is 'n storie Eddie die Eekhoring se verlore akker

Dit het begin herfs word in die dieretuin en die blare het 'n mooi donkerrooi, geel en bruin kleur begin kry. Die diere wat in die dieretuin gebly het, het daagliks kos gekry by die mense wat in die dieretuin gewerk het.

Also in

General Juvenile Fiction