Vryvlug
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798359232517
Publisher: Independently Published
Published: Oct 20 2022
Pages: 232
Weight: 0.60
Height: 0.49 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Oct 20 2022
Pages: 232
Weight: 0.60
Height: 0.49 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Ek is gebore in Johannesburg, kort daarna verhuis en grootgeword as Kalaharikind langs die benede Oranje. Maatskaplik studeer op Wellington, was 'n paar jaar werksaam in Pretoria, waar ek ook as model en Internasionale beoordelaar gewerk het by Cleopatra Internasionaal. Vestig my daarna in die Bosveld vir 'n aantal jaar terwyl ek my eie modelskool gevestig het. Studeer teologie deur die Universiteit van Calvary. Maak die groot skuif na die Wes Kaap waar ek as sendeling werk vir die NG Kerk. In hierdie tydperk het ek ook my eie Bediening gevestig, Institute for Life Skills Development, 'n studieboek geskryf oor Lewensvaardigheid wat vertaal is in Engels en Xhosa. Saam met Departement Landbou hande gevat en ontwikkeling gebring het op plase in hierdie verband. Baie uitreik aksies gelei saam met Operasie Mobilisasie van Amerika en ook Pastorale Berading gedoen. Die menslike psige lê my baie na aan die hart, huwelike, verslaafdes, enkelouers en kinders lê gebroke langs die paaie van die lewe. Skryf en dig was van jongs af 'n passie vir my, so ook skilder, skets, musiek, fotografie en dans. As gevolg van my Teologiese loopbaan is die kunste beslis op die agterbaan geskuif. Die laaste paar jaar het ek my egter weer grootliks begin toelê op die digkuns. Die natuur is in my bloed en geniet ek dit om my lesers weg te voer na al die lieflike areas in ons land, maar ook na die argitektoniese wonders en prag van ander wêreld dele. Van my gedigte is opgeneem in 4 verskillende digbundels uitgee deur Malherbe Uitgewers die afgelope 6 maande: Feminite, Stap saam deur 2021 bundel 1 & 2, Die Nuwe Era Groot Verseboek van 2022. Daar's eens deur 'n digter geskryf, as jy die voorreg het om deur 'n digter bemin te word, sal jou naam verewig voort bestaan, gewis is dit so dat liefde en seer deur alle digters besing en betreur word, mag ons pennevrug vir die geslagte na ons behoue bly.
Also in
General Poetry
Dante's Vita Nuova, New Edition: A Translation and an Essay
Alighieri, Dante
Pitavy, Francois
Paperback
$33.00
Sounding the Seasons Enlarged Edition: One Hundred and Ten Sonnets for the Christian Year
Guite, Malcolm
Paperback
$19.94
Lao Tzu: Tao Te Ching: A Book about the Way and the Power of the Way
Le Guin, Ursula K.
Lao Tzu
Paperback
$18.00
They Bloom Because of You: Poems on the Infinite Love, Growth, and Magic of Motherhood
Urlichs, Jessica
Paperback
$18.05
Ariel: The Restored Edition: A Facsimile of Plath's Manuscript, Reinstating Her Original Selection and Arrangement
Plath, Sylvia
Paperback
$17.99
This Is the Main Event: Discovering the Life You Long for in the Life You Have
Smith, Joshua Luke
Hardcover
$24.70
