• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Vir Altyd Joune

Vir Altyd Joune

Paperback

Romance

ISBN10: 1539892913
ISBN13: 9781539892915
Publisher: Createspace
Published: Nov 15 2016
Pages: 108
Weight: 0.34
Height: 0.22 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: Afrikaans
Hierdie verhaal vind plaas in Vrede, 'n plaas gemeenskap in die Vrystaat in Suid Afrika. Dit is die verhaal van 'n jong meisie, haar vriende en haar droom om eendag haar perfekte man te ontmoet. Sy werk in 'n plaaslike restaurant om geld te verdien terwyl sy studeer. By 'n dans in die dorp, ontmoet sy die eienaar van die band. Buiten dat hy die hoof sanger is, is hy ook die nuwe plaaslike veearts. Hierdie is 'n verhaal van vriendskappe, geluk, verlies en liefde.

Also in

Romance