• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Vergete Verlede

Vergete Verlede

Paperback

African History

ISBN13: 9798579491800
Publisher: Independently Published
Published: Dec 10 2020
Pages: 140
Weight: 0.37
Height: 0.30 Width: 5.51 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Maats, julle is baie belangriker as wat julle ooit sal besef. Julle is vandag se kinders en môre se grootmense.Daar het so baie dinge in die verlede gebeur waarvan julle moet weet. Dit is hoekom hierdie boek geskryf is. Julle moet weet van die dapper mense wat dapper dinge gedoen het om vir julle 'n land te gee waar God regeer.Net soos julle vandag kinders is, was daar ook baie kinders wat dapper dade gedoen het. Kinders wat alles gegee het, al was dit soms moeilik.In hierdie boek gaan ons saam op 'n groot avontuur deur ons verlede. Ons gaan lees van Wolraad Woltemade en sy dapper perd; van Dirkie Uys wat sy pa gaan help het toe die Zoeloes hulle aanval; van die dapper kinders wat in 'n dam gespring het om hulle maats te gaan red. Daar is soveel stories van dapper grootmense, maar ook van dapper kinders. Ons kan vandag Afrikaans praat en na Afrikaanse stories luister omdat hierdie dapper mense gehelp het om ons taal te bou. 'n Taal wat so mooi is, 'n taal met die naam Afrikaans.Kom reis saam en geniet die stories!

Also in

African History