Verbode Valentyn
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798391186762
Publisher: Independently Published
Published: Apr 13 2023
Pages: 78
Weight: 0.22
Height: 0.16 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Apr 13 2023
Pages: 78
Weight: 0.22
Height: 0.16 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
ʼn Vrou is soos ʼn Pizza.
ʼn Pizza is rond, kom in ʼn vierkantige boks en jy eet hom in driehoeke. Dit is sinneloos maar tog geniet mens die pizza al verstaan mens nie die konsep nie. En ek het regtig probeer. Vroue is netso, verskil is hulle pas nie in ʼn vierkantige boks nie, ek weet nie eens of hulle in enige boks pas nie. Daarom het ek besluit om op te hou probeer om hulle te verstaan, en net hulle skoonheid; uniekheid te geniet. Tog is ek steeds op soek na die volmaakte vrou, en ek ken vrouens ek het immers al oor die driehonderd vrouegesigte ʼn gedig geskryf- Kiekies, Vroue en Woorde 1 en 2 wat gepubliseer is. Kiekies, Vroue en Woorde 3 wat amper klaar geskryf is. Dan is daar nog die gedigte wat ek vir die Dream Girl 2022 deelnemers geskryf het. So tyd terug het ek agtergekom my soektog is eintlik lankal verby, ek ken die volmaakte vrou en ek is gelukkig om gereeld haar volmaakte glimlag te sien, maar ongelukkig het ek besef sy is my Verbode Valentyn, want sy is soos ʼn fyn orgidiee wat mens nie mag pluk nie, maar gegun word om te bewonder. Hierdie bundel is vir my Verbode Valentyn.

Also from
Heyns, Johan
Also in
General Poetry
Dante's Vita Nuova, New Edition: A Translation and an Essay
Alighieri, Dante
Pitavy, Francois
Paperback
$33.00
Sounding the Seasons Enlarged Edition: One Hundred and Ten Sonnets for the Christian Year
Guite, Malcolm
Paperback
$19.94
Lao Tzu: Tao Te Ching: A Book about the Way and the Power of the Way
Le Guin, Ursula K.
Lao Tzu
Paperback
$18.00
They Bloom Because of You: Poems on the Infinite Love, Growth, and Magic of Motherhood
Urlichs, Jessica
Paperback
$18.05
This Is the Main Event: Discovering the Life You Long for in the Life You Have
Smith, Joshua Luke
Hardcover
$24.70