Vêr Paaie
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798392631841
Publisher: Independently Published
Published: Apr 26 2023
Pages: 160
Weight: 0.42
Height: 0.34 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Apr 26 2023
Pages: 160
Weight: 0.42
Height: 0.34 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
In Coen Vollgraaff se bundel, Vêr Paaie, doen hy beslis net dit. Hy neem sy leser op vêr paaie waar hy as mens geloop het deur die jare. Hy neem jou deur Namibië, maar ook deur die Karoo. Oor vlaktes en oor heuwels, soms waar die dorre aarde uitroep na uitkoms en ander tye na die dankbare grond wat geil na die reën gedy. In hierdie bundel kry jy 'n kykie in die mens, maar ook die man, Coen Vollgraaff se hart. Sy liefde vir die natuur, vir musiek, vir die mense wat vir hom kosbaar is, asook die diep kant van sy emosies sal jy hier raak lees. Soms sal jy uitbundig wil lag, en jou verbeel jy is besig om saam met hom deur die veld te stap, dit te ruik en die vrede te ervaar. Ander male sal jy die seer wat die lewe uitdeel voel, die trane sien en voel asof hy van jou lewe skryf. Daar is baie min mense wie nie hul eie spore in die pad wat hy hier met woorde uitbeeld, sal herken nie. 'n Uitmuntende stuk werk sonder tierlantyntjies, in hartswarm Afrikaans geskryf. 'n Moet-lees vir enige persoon wat 'n liefde vir Afrikaans het. Geniet jou reis saam met Coen Vollgraaff.
Also in
General Poetry
Dante's Vita Nuova, New Edition: A Translation and an Essay
Alighieri, Dante
Pitavy, Francois
Paperback
$33.00
Sounding the Seasons Enlarged Edition: One Hundred and Ten Sonnets for the Christian Year
Guite, Malcolm
Paperback
$19.94
Lao Tzu: Tao Te Ching: A Book about the Way and the Power of the Way
Le Guin, Ursula K.
Lao Tzu
Paperback
$17.06
They Bloom Because of You: Poems on the Infinite Love, Growth, and Magic of Motherhood
Urlichs, Jessica
Paperback
$18.05
Ariel: The Restored Edition: A Facsimile of Plath's Manuscript, Reinstating Her Original Selection and Arrangement
Plath, Sylvia
Paperback
$17.99
This Is the Main Event: Discovering the Life You Long for in the Life You Have
Smith, Joshua Luke
Hardcover
$24.70
