Sy was Siela
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN10: 1522959130
ISBN13: 9781522959137
Publisher: Createspace
Published: Jan 1 2016
Pages: 126
Weight: 0.39
Height: 0.27 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: Afrikaans
ISBN13: 9781522959137
Publisher: Createspace
Published: Jan 1 2016
Pages: 126
Weight: 0.39
Height: 0.27 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: Afrikaans
Sy was Siela is die verhaal van Katrien, 'n jong vrou wat daagliks met die liefde worstel. Sy besef nie dat sy in haarself verdwaal geraak het nie. In haar alledaagse bestaan word sy via haar soeke na ware liefde met haar eie sielshunkering na verdieping gekonfronteer. Sy ontleed haarself en haar eie lewe tot op die bodem om te probeer verstaan waarom sy nie gelukkig is nie.
Dit is egter uiteindelik nie die verloop van haar eie lewe en haar terugblik daarop wat haar die antwoorde bied waarna sy op soek is om innerlike rus te vind nie. 'n Dieper, ongekende sielswaarheid sal haar na die lewe terugbring, maar eers moet sy haar pad uit haar verdwaaldheid vind. Is dit Andrias wat haar sal terugbring, of Koen? Weet Katrien waarna sy regtig soek? As sy dit gevind het, sal sy dan rus vind?
En wie, o wie is Benjamin? Wat het sy verhaal en hare in gemeen met mekaar? Dit is die misterie . . .
En wie, o wie is Benjamin? Wat het sy verhaal en hare in gemeen met mekaar? Dit is die misterie . . .
Also in
Romance
That Time I Got Drunk and Yeeted a Love Potion at a Werewolf (Mead Mishaps, Book 2)
Kimberly Lemming
Paperback
$10.99
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
$10.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
The Auction (Deluxe Limited Edition): A Spicy, Dark Romance Novel from a Tiktok Sensation
Kincaid, Sadie
Hardcover
$30.40
