• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Stompstertstaaltjies

Stompstertstaaltjies

Paperback

General Fiction

ISBN13: 9798583471522
Publisher: Independently Published
Published: Dec 18 2020
Pages: 130
Weight: 0.40
Height: 0.28 Width: 5.98 Depth: 9.02
Language: Afrikaans
Die boekie bevat ongeveer vyftig hoofsaaklik humoristiese staaltjies. Maak nie saak waar mens jouself bevind nie, daar is iets komies in meeste situasies. Dit was juis hierdie alledaagse humor wat die skryfster probeer neerpen het. Die staaltjies is kort, loslyf en stompstert. Hulle is geweldig uiteenlopend en gaan oor gebeurlikhede vanaf skoolkoshuis- tot herfsjare. Daar is 'n paar hofstories, reisstories, vertellinge, observasies en kommentare. Die meenste daarvan sal heel goed met 'n knippie sout afgaan. Trouens, vir diegene wat daarvan hou om tyd op die troon te spandeer, die boekie leen hom besonder goed tot 'n staaltjie of twee per sitting! Afrikaans is en bly 'n lekker taal en die skryf van die boekie het korte mette van die Korona grendeltyd en 'huisarres' gemaak. Die ambisie was nie om 'n werk van die hoogste literêre kwaliteit te skep nie en daar is beslis baie ruimte vir verbetering. As sulks sal opbouende kritiek verwelkom word op die boodskapper van die Facebook groep Stompstertstaaltjies. Enige opbrengs van die verkoop van die boekie sal in die Parvis Hanson Association ingeploeg word om kinders van ontwikkelende lande 'n hupstootjie in die rigting van 'n beter toekoms te gee.

Also in

General Fiction