Stilwees
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798839321816
Publisher: Independently Published
Published: Jul 3 2022
Pages: 92
Weight: 0.26
Height: 0.19 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Jul 3 2022
Pages: 92
Weight: 0.26
Height: 0.19 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Ek leef my droom uit en ek speel daarin met woorde. Dit is wie ek is. Mag elkeen my speeltyd met woorde geniet soos ek dit geniet het om die stilwees in my te vind. Ons lewe gaan so gou verby en daar is min dinge wat ons kan nalaat soos woorde.. sou die nag sonder son
my met 'n slakkepas groet
my met 'n slakkepas groet
en my oë se kyk
die sterre loop soek volg jy die swart-en-wit...
die skaakmat in my oë
want sewentig maal sewe
het ek geleef as my nag se mantel
meteens in twee sal skeur
soek my waar jy my sal vind
tussen die maan en sterre woorde is my liefdespel
waarmee ek daar sal speel
tot ons eendag... miskien
weer sal sien
die sterre loop soek volg jy die swart-en-wit...
die skaakmat in my oë
want sewentig maal sewe
het ek geleef as my nag se mantel
meteens in twee sal skeur
soek my waar jy my sal vind
tussen die maan en sterre woorde is my liefdespel
waarmee ek daar sal speel
tot ons eendag... miskien
weer sal sien
Also from
Malherbe, Heleen
Also in
General Poetry
Dante's Vita Nuova, New Edition: A Translation and an Essay
Pitavy, Francois
Alighieri, Dante
Paperback
$33.00
Sounding the Seasons Enlarged Edition: One Hundred and Ten Sonnets for the Christian Year
Guite, Malcolm
Paperback
$19.94
They Bloom Because of You: Poems on the Infinite Love, Growth, and Magic of Motherhood
Urlichs, Jessica
Paperback
$18.05
Lao Tzu: Tao Te Ching: A Book about the Way and the Power of the Way
Le Guin, Ursula K.
Lao Tzu
Paperback
$18.00
