• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Stilte voor Storm

Stilte voor Storm

Paperback

Biographies General

ISBN13: 9798581196434
Publisher: Independently Published
Published: Dec 14 2020
Pages: 228
Weight: 0.59
Height: 0.48 Width: 5.51 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Gebore met Sistiese FibroseGod het Andries uitverkoseDie dokters was doemprofeteGod het geskep met 'n beter wete Anna-Mart vertel: Die Stilte is deur 'n Storm na 25 jaar finaal gebreek. Stilte voor Storm vertel die verhaal van ons seun, Andries van der Merwe se stryd met die genetiese siekte, Sistiese Fibrose en die wonderwerk van 'n dubbele long-oorplanting wat hom die kans op kwaliteit lewe gee. Die Here het in Sy groot genade my gebede almal beantwoord en die skenker Storm en sy moeder, Lisa Smorenburg aan ons bekend gemaak.Die wonderwerk aan Andries gegun vir 'n tweede kans op lewe asook die geleentheid gegun om Storm se gesin by te staan het my laat besef dat ek hierdie wonderlike verhaal moet deel.Mag Andries se verhaal jou hart aanraak met hoop en vertroue in God. 'n God van wonderwerke selfs vandag - ook vir jou lewe.

Also in

Biographies General