Sekondes Tel
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798359938792
Publisher: Independently Published
Published: Oct 24 2022
Pages: 154
Weight: 0.41
Height: 0.33 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Oct 24 2022
Pages: 154
Weight: 0.41
Height: 0.33 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Carmia de Jager bly van jongs af by haar ouma na haar ouers se noodlottige ongeluk. Na haar ouma se afsterwe, moes sy na 'n kinderhuis gaan, maar sy het haar ouma twee dinge belowe: dat sy haar lewensomstandighede sal verbeter, en dat God se lig altyd in haar oë sal skyn. Die een belofte kon sy nakom - sy het hard geleer en 'n studiebeurs losgeslaan om haarself as onderwyseres te bekwaam. Die tweede belofte is nie so maklik as jy God nie vrywillig in jou lewe toelaat nie. Die nuus dat sy uit 'n kinderhuis kom versprei soos 'n veldbrand deur die kampus. Sommer gou word sy die teiken van haar kamermaat, Estelle, en haar groep snobistiese vriendinne wat neersien op die arme weeshuiskind. Wat dinge vererger, is die feit dat sy oorgewig is. Die kafeteria op kampus word vir haar 'n toevlugsoord, en dis waar sy Aiden - ook 'n outcast onder die studente - as vriend leer ken. Een van Estelle se vriendinne wat ook deel is van die in-groep, kom een aand tot Carmia se redding toe sy weer 'n gespottery oor haar gewig moes verduur. Carmia oorweeg dit sterk om op te skop, maar dan onthou sy weer haar belofte aan haar ouma om iets beters met haar lewe te doen. Mia, wat nooit werklik ingepas het by Estelle en haar vriende nie, word uit die elite-vriendekring geskop omdat sy opgestaan het vir Carmia. Carmia, Mia en Aiden raak beste vriende en vir die eerste keer in Carmia se lewe, leer sy wat dit is om ware vriende te hê. Elkeen met sy eie storie om te vertel. Maar soos wat die duiwel dit wil hê, moes Carmia deur vele beproewings gaan voordat sy haar tweede wens aan haar ouma kon nakom - dat Sy lig altyd in haar oë sal skyn... Die is n storie van hoop, dat God nooit sy kinders sal verlaat en Sy beloftes breek nie. Ons moet ons lewe vier. Ons moet warriors wees vir die Here tot op die einde. En elke sekonde maak tel.
Also from
Broodryk, Madelie
Also in
General Juvenile Fiction
Percy Jackson and the Olympians, Book Two the Sea of Monsters (Percy Jackson and the Olympians, Book Two)
Riordan, Rick
Paperback
$5.99
Anne of Green Gables, 3-Book Box Set, Volume I: Anne of Avonlea; Anne of the Island; Anne of Green Gables
Montgomery, L. M.
Paperback
$22.77
Percy Jackson and the Olympians: Sea of Monsters, The: The Graphic Novel
Venditti, Robert
Riordan, Rick
Paperback
$7.99
Mary Anne Saves the Day: A Graphic Novel (the Baby-Sitters Club #3): Full-Color Edition
Martin, Ann M.
Paperback
$5.99
Claudia and Mean Janine: A Graphic Novel (the Baby-Sitters Club #4): Full-Color Edition
Martin, Ann M.
Paperback
$4.99
Captain Underpants and the Sensational Saga of Sir Stinks-A-Lot (Captain Underpants #12)
Dav Pilkey
Hardcover
$7.99
Dog Man: Big Jim Believes: A Graphic Novel (Dog Man #14): From the Creator of Captain Underpants: Volume 14
Pilkey, Dav
Hardcover
From $7.99
Rowley Jefferson's Awesome Friendly Spooky Stories 2: From the Creator of Diary of a Wimpy Kid
Kinney, Jeff
Hardcover
$14.39
Wings of Fire: The Dragonet Prophecy: A Graphic Novel (Wings of Fire Graphic Novel #1): Volume 1
Sutherland, Tui T.
Paperback
$11.69
Investigators: Agents of S.U.I.T.: Sew Much Trouble
Green, John Patrick
Hastings, Christopher
Hardcover
$11.69
Dog Man: The Scarlet Shedder: A Graphic Novel (Dog Man #12): From the Creator of Captain Underpants: Volume 12
Pilkey, Dav
Hardcover
From $7.99
Dog Man: Big Jim Begins: A Graphic Novel (Dog Man #13): From the Creator of Captain Underpants: Volume 13
Pilkey, Dav
Hardcover
From $7.99
Cat Kid Comic Club: Collaborations: A Graphic Novel (Cat Kid Comic Club #4): From the Creator of Dog Man: Volume 4
Pilkey, Dav
Hardcover
From $7.99
