• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Roepstem

Roepstem

Paperback

General Poetry

ISBN13: 9798582943310
Publisher: Independently Published
Published: Dec 17 2020
Pages: 94
Weight: 0.26
Height: 0.19 Width: 5.51 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
RoepstemEk vat my lewenspad vol selfvertroue, glad nie bekommerd oor die storms van die lewe, 'n troebelgees beswaard in die oggend lug, ek vind myself dansend in die kalmte van die see, Skud af die bulte, berge en dale, dus om te verover, stryk uit die kreukels in my lewe...Noem my by my naam, ek is wie ek is... Digter.Roepstem, my onthulling van my hartsgeheime, my lewenspad. Ek is vrou, ek is dogter. Hierdie digbundel weerspieël verskeie fases van my lewe, soms aanmoedigend, soms laf met 'n tikkie hartseer, maar altyd as vrou, dogter, peetma...noem my vrou; noem my vegter.As Digter nooi ek julle, my lesers om saam met my op reis te gaan...Roepstem...my reis

Also in

General Poetry