• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Proteus

Proteus

Paperback

Mystery & ThrillerLiterary Fiction

ISBN10: 0798164794
ISBN13: 9780798164795
Publisher: Human & Rousseau
Published: May 29 2012
Pages: 360
Weight: 1.22
Height: 0.80 Width: 6.14 Depth: 9.21
Language: Afrikaans
Tobela Tiny Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat. Dan bevind hy hom skielik in 'n onmoontlike situasie. Hy moet binne 72 uur in Lusaka uitkom, anders sterf 'n ou vriend, wat gyselaar gehou word. Maar die losprys wat hy saam met hom moet neem, is gevaarlik - 'n hardeskyf met sensitiewe inligting. Die plaaslike intelligensiediens gaan alles in hul vermoë doen om hom te keer. En nou word die jagter die prooi. Op 'n geleende BMW-motorfiets vat hy die lang pad.

Also in

Literary Fiction