• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Oornag

Oornag

Paperback

Romance

ISBN10: 1991455534
ISBN13: 9781991455536
Publisher: Malherbe Uitgewers
Published: Nov 18 2024
Pages: 86
Weight: 0.24
Height: 0.18 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Elaine is in 'n verhouding met Kobus, en hulle bestuur 'n besigheid genaamd DIE KOSPOT saam. Kobus se belangstelling in hul verhouding begin afneem, veral ná Elaine die onderwerp van trou aanroer, wat spanning tussen hulle veroorsaak.

Kobus se onverskilligheid teenoor haar en sy afsydige betrokkenheid by die besigheid laat haar besef dat hul verhouding nie langer werk nie. Sy besluit om hul verhouding te beëindig, en Kobus stem in dat Elaine sy aandeel in DIE KOSPOT kan oorneem.

Elaine se lewe neem 'n interessante wending wanneer haar hartsvriendin, Sanet, haar nooi vir 'n wel verdiende blits wegbreek see toe, waar Elaine die eienaar van die B&B en ook plaasboer ontmoet.

Daar is dadelik 'n sterk aantrekkingskrag tussen haar en die uiters aantreklike Zack. Hulle ontwikkel 'n diep konneksie wanneer Elaine 'n onvergeetlike naweek saam met Zack op sy plaas deurbring.

Met haar terugkeer na realiteit, vind sy haarself by 'n kruispad? Gee sy alles op waaraan sy al so lank bou, of moet sy die liefde, warmte en begrip wat sy by Zack ervaar met albei hande aangryp?

Also from

Van Den Heever, Anneke

Also in

Romance