• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Nikkie

Nikkie

Paperback

Romance

ISBN13: 9798864253175
Publisher: Independently Published
Published: Oct 13 2023
Pages: 130
Weight: 0.35
Height: 0.28 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Nikkie Hoffman is 'n wilde warrelwind meisiekind wat Namakwaland vir Kaapstad verruil. Elke handeling van haar kant is op die basis van vertroue. Niemand kry dit reg om daardie gevoel aanhoudend by haar te laat tuisbly nie. Eens op 'n tyd was haar lewe hemel op aarde; maar daardie wêreld het verbrokkel met die ontydige dood van haar moeder toe sy nog 'n kind was. Soos sy ouer word, het sy besef daar is 'n baie groot raaisel rondom haar moeder se dood.

Sy deel 'n huis met die gevaarlik aantreklike, skatryk en boonop sexy, Marc Ramsey. Enige normale warmbloedige vrou met oë in haar kop weet watse vangs hy is.

Nikkie probeer skanse om haar bou, maar Marc is 'n man op 'n missie om agter haar maskers die ware persoon te vind. Hy besef gou alles omtrent haar handelinge gaan oor vertroue en hy is bereid om haar ruimte en tyd gee; maar 'n gevaarlike man wil haar maskers aftrek om haar bloot te lê. Marc dring deur haar skerms en ontdek háár waarheid.

Nikkie Hoffman; as vrou baklei sy teen haar gevoelens, terwyl Marc Ramsey weet Nikkie is sy hart se ander helfte.

Also from

Cloete, Charmaine

Also in

Romance