Middernag Melodie
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798704199946
Publisher: Independently Published
Published: Feb 3 2021
Pages: 202
Weight: 0.53
Height: 0.43 Width: 5.51 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Feb 3 2021
Pages: 202
Weight: 0.53
Height: 0.43 Width: 5.51 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Lorinda de Waal se eens lieftallige man, is deur drank verander in 'n monster. Haar nagmerriehuwelik eindig uiteindelik in 'n tragedie, waarin Chris en haar ongebore baba dood is.Gustav Brink is daar om die stukke op te tel, maar selfs hy kan niks doen aan die diep depressie waarin Lorinda verval het nie. Uiteindelik moet hy haar laat gaan om haar te help, en stadig maar seker tel Lorinda weer haar lewensdrade op.Die pad na heling kry egter weer 'n knou toe sy onverwags met haar verlede gekonfronteer word. Gareth Banning krap nie net weer ou wonde oop nie; hy plaas die blaam vir Chris se dood vierkantig voor Lorinda se deur.Vasgevang saam met die rockgroep, die Wilders, moet beide Lorinda en Gareth - die leier van die rockgroep - die waarheid probeer verwerk, al bring dit op die uiteinde net hartseer en verdriet.
Also in
Romance
That Time I Got Drunk and Yeeted a Love Potion at a Werewolf (Mead Mishaps, Book 2)
Kimberly Lemming
Paperback
$10.99
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
$10.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
The Auction (Deluxe Limited Edition): A Spicy, Dark Romance Novel from a Tiktok Sensation
Kincaid, Sadie
Hardcover
$30.40
