Liefste Perskedief
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798554698989
Publisher: Independently Published
Published: Oct 28 2020
Pages: 180
Weight: 0.47
Height: 0.38 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Oct 28 2020
Pages: 180
Weight: 0.47
Height: 0.38 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Anika Herbst se ontmoeting met haar nuwe buurman, Jos Joubert, is rampspoedig. Om hom met 'n vrot perske te gooi, dra niks by om die situasie te red toe sy die volgende dag besef dat hy die nuwe skoolhoof is nie. Die teruggetrokke klein Bennie se skielike spraaksaamheid verklap presies wat Jos van die rooikop onderwyseres dink. Vonke spat aanmekaar tussen hulle en hulle stamp kop om elke hoek en draai, totdat Jos naderhand nie meer weet wat hom getref het nie.Anika kom op die punt waar sy voel dat sy nie langer in Geluksdal kan bly nie. Traumatiese gebeure ruk 'n klomp lewens deurmekaar en Jos maak 'n belofte wat veroorsaak dat hy sal moet terugstaan en Anika laat gaan.
Also in
Romance
That Time I Got Drunk and Yeeted a Love Potion at a Werewolf (Mead Mishaps, Book 2)
Kimberly Lemming
Paperback
$10.99
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
$10.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
The Auction (Deluxe Limited Edition): A Spicy, Dark Romance Novel from a Tiktok Sensation
Kincaid, Sadie
Hardcover
$30.40
