• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Leesgenot 4

Leesgenot 4

Paperback

Series: Leesgenot, Book 4

Romance

ISBN13: 9798861180931
Publisher: Independently Published
Published: Sep 12 2023
Pages: 242
Weight: 0.63
Height: 0.51 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Drie uiteenlopende stories -
Drie uiteenlopende vroue...
Stories van onvoorwaardelike liefde.

Voorheen gepubliseer as aparte verhale in die Potpourri-Genotreeks boeke

Ella
(c)Annelize Combrinck

Verloor jouself in 'n verhaal van liefde, verraad en geheime in Ella se wêreld terwyl sy ingetrek word in die lewens van die twee Pastano-broers. Ella het teruggekeer huis toe om na haar ouma om te sien, net om te vind dat die lewe nog 'n paar verrassings en vreemde draaie vir haar in gedagte het. Lex en Lilo kry die skok van hul lewens wanneer hulle hul pa se testament hoor, wat probeer om hul lewens selfs vanuit sy graf te regeer.

Jorge Pastano soek 'n erfgenaam, in ruil vir sy miljoene, en Lex, die oudste van die twee broers, bevind hom op 'n blind date met die pragtige meisie met die rooi roos wat sy hele lewe omkeer. Lilo sal enigiets doen om seker te maak dat sy broer nie sy hart op Ella verloor nie, met verreikende gevolge...

Olga

Also in

Romance