• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Katte met Kolle

Katte met Kolle

Paperback

General Juvenile Fiction

ISBN13: 9798802506127
Publisher: Independently Published
Published: Apr 14 2022
Pages: 126
Weight: 0.46
Height: 0.33 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Die wit kat met swart kolle en haar huismaat, die swart kat met wit kolle, is in die bevoorregte posisie om in die Eerste Minister van Brittanje se huis te bly saam met sy vrou en twee kinders, Sindy en Chris. Sindy is lief vir hierdie twee katte, Tinki en Bella, en spandeer soveel as moontlik tyd saam met hulle. Chris, aan die anderkant, hou weer eerder daarvan om in sy vrye tyd te eksperimenteer met sy hamster.

Ná 'n inbraak by die plaaslike katspeelgoedwinkel, sou Tinki en Bella nooit kon raai hoeveel naelbyt-avonture hul sou beleef saam met hul twee straatkat-vriende, JJ en Chiepi, nie. Bella wou dan só graag haar spaargeldjies gaan uitgee het by die speelgoedwinkel, maar dit sou beteken dat die diewe eers vasgetrek moes word, want 'gewone' diewe was dit beslis nie!

Sou die vier doodgewone katte, na vele ontberings en noue ontkominge, die raaisel van die inbraak kon ontrafel en die diewe aan die kaak stel?

Also in

General Juvenile Fiction