• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Grootboom

Grootboom

Paperback

General Fiction

ISBN13: 9798647457196
Publisher: Independently Published
Published: May 20 2020
Pages: 140
Weight: 0.47
Height: 0.33 Width: 5.98 Depth: 9.02
Language: Afrikaans
Sy sien 'n huis gebou op wortels. Boomwortels wat orals is, net waar jy kyk. Dit vorm 'n netwerk oor die grond sovêr as wat jou oog kan sien. Die verhaal gaan oor die lewe van 'n vrou in die vyftiger jare wat deur haar eie elendeheen 'n nuwe pad vind deur haar famielie wortels. Sy loop die pad van groei, ondekking en keuses. Die pad lei die vrou na 'n dieper begrip. Die groot boom sin speel hierdie pad van groei. Hester Magdalena Groenewald, het die nadraai ervaar van wat in haar voorgeslag gebeur het. Daarom het die drang ontstaan om te gaan kyk wat daar lê, wat haar beinvloed het in haar lewe. Sy het gegaan en soek en tot die slotsom gekom dat dit anders kan lyk as wat mens dink.So het sy die pad begin stap om die verhaal van haar voorgeslagte te herskryf. 'n Nuwe stamboom verhaal.

Also in

General Fiction