Gees van die Labrador: 'n Plaasroman uit die Riemland
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN10: 0987016423
ISBN13: 9780987016423
Publisher: Createspace
Published: Apr 2 2012
Pages: 238
Weight: 0.71
Height: 0.50 Width: 5.98 Depth: 9.02
Language: Afrikaans
ISBN13: 9780987016423
Publisher: Createspace
Published: Apr 2 2012
Pages: 238
Weight: 0.71
Height: 0.50 Width: 5.98 Depth: 9.02
Language: Afrikaans
Die boek bied ligte lees vermaak in Afrikaans, veral aan diegene wat wonder oor die lewe op 'n plaas. Plaasjapies aan die anderkant mag dalk terug gevoer word na hulle eie dae op die plaas en met verlange terugdink aan hulle ervarings en sorgelose tye in die platteland. Die boek is geskoei op 'n meer eenvoudige lewe rondom 'n klein plattelandse dorpie in die Riemland. Wat vroeër bietjie van 'n spotnaam was (amper soos takhaar) is deur baie boere aangeneem as hulle omgewings naam. Is die Riemland in die Oos-Vrystaat dan nie een van die mooiste dele van ons land nie? Die denkbeeldige gemeenskap van Rietfontein, iewers tussen Bethlehem en Frankfort, is 'n plattelandse dorpie waar die storie afspeel. Leer ken 'n klompie boeremense, kyk wat hulle aanvang en proe saam met hulle aan die tradisionele kos en lekkernye wat hulle geniet. Ervaar die die plaaslewe soos net Makkie dit kan vertel. Ons eerste ervaring saam met die Riemlanders begin duisende kilometers verder Noord in die Sahara woestyn Wes van Kaïro. Twee beroemde aanvoerders het kragte gemeet naby El Alamein. Die bloed van duisende manskappe het diep in die dorre sand van Egipte ingetrek terwyl Montgomery stadig die oorhand begin kry het oor die geslepe Rommel. Die slag was van deurslaggewende belang en het gelei tot die ontrekking van die Duitsers uit Afrika. 'n Strategiese oorwinning, wat ongelukkig diep sielkundige wonde op die oorlewendes nagelaat het. Gedurende die hel in die woestyn, was die Riemlanders daar - dag en nag soos die kanonne en bomme wat nooit opgehou het nie. Makkie neem ons tussen hulle tente, deur die loopgrawe en tot by die veld hospitaal van die Rooi Kruis. Die lewens van talle jong mans het in daardie paar dae vir ewig verander. Makkie de Beer skryf uit haar hart uit en het 'n wye ervaring van die lewe en 'n uiteenlopende vriendekring. Haar karakters voel later soos familielede en vriende wat jy bladsy vir bladsy beter leer ken en liefkry. Hulle is nie sonder foute nie en net soos ons gewone mense, probeer hulle om 'n lewe te maak vir hulleself en hulle geliefdes. Ervaar die hartklop van 'n plaas en voel saam met hulle, in hulle menslike pogings om geluk en liefde te vind. Nader aan die grond en midde in die natuur wissel die emosies soos die seisoene - van warm luilekker somersdae tot bittere koue en 'n stryd om oorlewing vir mens en dier.
Also in
Historical Fiction
James Fenimore Cooper: The Leatherstocking Tales Vol. 1 (Loa #26): The Pioneers / The Last of the Mohicans / The Prairie
Cooper, James Fenimore
Hardcover
From $19.99
Anniversaries, Volume 2: From a Year in the Life of Gesine Cresspahl, April 1968-August 1968
Johnson, Uwe
Paperback
From $14.99
The Pirate Queen: A Novel from the New York Times Bestselling Author of the Frozen River
Lawhon, Ariel
Hardcover
$28.80
The Moonlight Runner: A Gripping Historical Novel of Survival, Bravery, and Romance
Robards, Karen
Hardcover
$28.50
The Pirate Queen: A Novel from the New York Times Bestselling Author of the Frozen River (Large Print Edition)
Lawhon, Ariel
Paperback
$32.30
The Amalfi Curse: A Bewitching Tale of Sunken Treasure, Forbidden Love, and Ancient Magic on the Amalfi Coast
Penner, Sarah
Paperback
From $11.99
A Pair of Aces: Reese's Book Club (Large Print Edition)
Benedict, Marie
Murray, Victoria Christopher
Paperback
$30.40
Murder on the Orient Express: A Hercule Poirot Mystery: The Official Authorized Edition
Christie, Agatha
Paperback
From $10.99
