• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Gebroke Lewe Heel Mens

Gebroke Lewe Heel Mens

Paperback

Christian Living

ISBN10: 1776050290
ISBN13: 9781776050291
Publisher: Lightning Source Inc
Published: May 4 2020
Pages: 144
Weight: 0.42
Height: 0.34 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Moes jy al deur moeilike dinge gaan in die lewe? Het jy dalk iemand vir wie jy lief is aan die dood afgestaan, of 'n slegte diagnose gekry? Het jy al swaarkry beleef? Vind bemoediging, wat ook al die omstandighede is waarin jy jou bevind. God is altyd in beheer! Die skrywer vertel uit haar eie ondervinding hoe God haar in elke situasie gedra het. Daar is altyd 'n lig aan die einde van 'n tonnel; 'n mens moet net weet waar die skakelaar is om dit mee aan te sit. Die enigste skakelaar is Jesus Christus, ons verlosser en saligmaker, wat die lig vir die wêreld is. Mag jy in moeilike tye teen God se bors gaan nestel en voel hoe jy krag uit Sy liefde en genade put. Leef op jou knieë met jou oë op die hemelgerig, want daar is krag in gebed en dit word inderdaad beantwoord; nie altyd op maniere wat ons pas nie, maar op God se onfeilbare manier. Die Here se tydsberaming was nog nooit verkeerd nie.

Also in

Christian Living