Emosies
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798391175759
Publisher: Independently Published
Published: Apr 13 2023
Pages: 182
Weight: 0.48
Height: 0.39 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Apr 13 2023
Pages: 182
Weight: 0.48
Height: 0.39 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Digters en Skrywers het hulle deur hul emosies laat lei, en weereens bygedra tot 'n pragbundel, uitgegee deur Malherbe Uitgewers. Elke dag, elke minuut, ondervind elkeen van ons een of ander emosie. Soms kan ons emosies omsit in woorde... Dit kan heelmaak, seermaak, saakmaak. Emosies is innerlike belewenisse... Vreugde, woede en verlange is seker die emosies wat ons die meeste ervaar. Emosies is voorwaar aansteeklik. Lag uitbundig en almal om jou lag saam. Intense hartseer kan weer die negatiewe in emosies opwek. Om oor hartseer te skryf, óf te dig, is dalk moeiliker. Net soos angs, dreineer dit vreugde tot daar niks meer oorbly nie. Wat dán oorbly, is om verslae terug te kyk na die vreugde wat was. Ons praat oor ons vreugdes, ons woede, ons verlange. Ons skryf en dig daaroor. Dit is hoe skrywers en digters uiting gee.Skrywers Agatha vd Merwe
Amelia Myburgh
Anita vd Walt
Annatjie Sandrock
Bernadine Koch
Drienie Joubert Kelly
Elizabeth Jordaan
Elma Burger Torr
Essie Bester
Jessica Venter
Joey de Villiers
Kobus Frantz
Kobus de Villiers
Kobus Minnie
Lika White
Lisette Rautenbach
Juliandre Bianchi
Marelize Steffen
Marianne Fourie
Marie Le Hanie
Marlene Muller
Marsofine Krynauw
Petra Bester
Sybie Kleynhans
Tertius van Heerden
Trientjie Malan
Anita vd Walt
Annatjie Sandrock
Bernadine Koch
Drienie Joubert Kelly
Elizabeth Jordaan
Elma Burger Torr
Essie Bester
Jessica Venter
Joey de Villiers
Kobus Frantz
Kobus de Villiers
Kobus Minnie
Lika White
Lisette Rautenbach
Juliandre Bianchi
Marelize Steffen
Marianne Fourie
Marie Le Hanie
Marlene Muller
Marsofine Krynauw
Petra Bester
Sybie Kleynhans
Tertius van Heerden
Trientjie Malan
Also in
General Fiction
Elizabeth Spencer: Novels & Stories (Loa #344): The Voice at the Back Door / The Light in the Piazza / Knights and Dragons / Stories
Spencer, Elizabeth
Hardcover
$38.00
Anniversaries, Volume 2: From a Year in the Life of Gesine Cresspahl, April 1968-August 1968
Johnson, Uwe
Paperback
From $14.99
Philip Roth: Novels 1973-1977 (Loa #165): The Great American Novel / My Life as a Man / The Professor of Desire
Roth, Philip
Hardcover
From $17.99
John Updike: Novels 1978-1984 (Loa #339): The Coup / Rabbit Is Rich / The Witches of Eastwick
Updike, John
Hardcover
$42.75
Selected Writings: Robert Musil: Young Torless, Three Women, the Perfecting of a Love, and Other Writings
Musil, Robert
Agee, Joel
Paperback
$79.43
Before Gatsby: The First Twenty-Six Stories
Fitzgerald, F. Scott
Bruccoli, Matthew J.
Baughman, Judith
Paperback
$50.74
