• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Die Lewe is 'n Lied

Die Lewe is 'n Lied

Paperback

General Fiction

ISBN13: 9798499089675
Publisher: Independently Published
Published: Oct 18 2021
Pages: 294
Weight: 0.75
Height: 0.62 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Hierdie is weereens 'n puik bundel met stories en gedigte, saamgestel en gepubliseer deur Malherbe Uitgewers.

Baie keer vra mense hoekom 'n skrywer skryf of dig.

Vir die meeste van ons bring dit hoop, dien as 'n pleister op 'n gebroke hart en laat jou weer aan eendag glo wanneer 'n traumatiese gebeurtenis lewens onderstebo keer.

Elke storie of gedig in hierdie bundel is geïnspireer deur die een of ander liedjie. Waarom nou juis 'n liedjie? Want die lewe is 'n lied, en elke lied vertel sy eie storie.

Musiek is oral om ons. Dit is nie bloot net woorde met 'n wysie nie, dit vertroos en inspireer jou, bepaal soms jou gemoedstemming, laat jou goed voel. Soms maak dit jou ook hartseer, herinner jou aan dit wat eens was.

Jou gunstelingliedjie verplaas jou na 'n spesifieke plek, gebeurtenis of 'n bepaalde tyd in jou lewe. Musiek is die ritme van ons bestaan.

Ria Richards

Also in

General Fiction