• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Die Helde van Skilpadfontein

Die Helde van Skilpadfontein

Paperback

Series: Mossie En Jumbo, Book 1

General Juvenile Fiction

ISBN10: 1481147986
ISBN13: 9781481147989
Publisher: Createspace
Published: Dec 18 2012
Pages: 36
Weight: 0.18
Height: 0.09 Width: 8.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Mossie Mostert is 'n avontuurlustige seun. Hy bly op Skilpadfontein, 'n plattelandse dorpie in Suid-Afrika. Saam met sy fiets-vriend Jumbo maak hy 'n verskil in die lewe van baie dorps- en plaasmense. Hy en Jumbo lewer kruideniersware af vir Oom Japie se Superette. In hierdie verhaal word 'n ongewenste, landswye brandstoftekort die krisis waarin Mossie en sy fiets-vriend floreer. 'n Fiets gebruik mos nie petrol en diesel nie... Kom lees en sien hoe Mossie en Jumbo die helde van Skilpadfontein geword het. 34 bladsye se volkleur illustrasies vertel die verhaal van hierdie moderne Suid-Afrikaanse held. Die boek is ideaal vir graad 3 en 4 lesers.

Also in

General Juvenile Fiction