• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Die Geldgod se Kinders

Die Geldgod se Kinders

Paperback

General Fiction

ISBN13: 9798395228185
Publisher: Independently Published
Published: May 19 2023
Pages: 322
Weight: 1.23
Height: 0.67 Width: 7.00 Depth: 10.00
Language: Afrikaans
Greti Strauss word groot op 'n plaas in die Vrystaat. Alhoewel sy die plaaslewe baie geniet, is haar grootste begeerte om haar LLB-graad te bekom aan die universiteit van Pretoria.
Na Matriek gaan werk sy in die poskantoor en saans in 'n kafee om genoeg geld te spaar sodat sy universiteit toe kan gaan. Wanneer sy twee jaar later vanuit 'n onbekende oord finansiële hulp aangebied word om haar droom te bewaarheid, gryp sy dit met albei hande aan.

Op die trein na Pretoria beland sy in 'n ongemaklike situasie wat heelwat later vir haar goeie voordele inhou. Haar pa het van kleintyd af gesê dat sy die mitiese god van welvaart, koning Midas, se Midas touch het, want alles wat sy aanpak is gewoonlik 'n groot sukses. Dis dan ook hier in Pretoria waar sy haar Midas touch telkemale eerstehands ervaar.

Dis ook hier in Pretoria waar sy haar beste vriendin ontmoet en halsoorkop verlief raak op 'n voortvarende nyweraar.

Maar... Kan koning Midas haar beskerm teen hartseer en teleurstelling? Veral toe sy die groot liefde van haar lewe voor haar oë sien verongeluk...

Also in

General Fiction