Die Erfgenaam
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798555202017
Publisher: Independently Published
Published: Oct 29 2020
Pages: 414
Weight: 1.05
Height: 0.85 Width: 5.51 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Oct 29 2020
Pages: 414
Weight: 1.05
Height: 0.85 Width: 5.51 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Die eerste gewaarwording waarvan die meisie bewus raak toe sy haar bewussyn herwin waar sy in 'n kar onder die water vasgekeer is, is die van gevaar; dat sy moet wegkom. Stian Retief kry haar langs die pad en besef dat die meisie aan geheueverlies ly. Sy vriend, kaptein Johan Ebersohn, stel vas dat sy Jolandi Hansen is; 'n geskeide vrou met 'n interdik teen haar en 'n baie slegte reputasie. Tog weerspreek alles aan Jolandi se karakter, hierdie beeld.Johan vermoed van die begin af dat daar meer agter Jolandi se ongeluk sit as wat op die oog af lyk. Hoe vêrder hy delf, hoe meer vrae duik op. Logiese leidrade druis teen alle instinkte in.Stian is reg van die begin af verlief op die weerlose meisie wat hy onder sy vlerk neem. Hy is egter nie die enigste wat lief raak vir die rooikop, groenoogmeisie nie, maar Johan sal niks doen om die jarelange vriendskap met Stian te verongeluk nie. Hy neem hom egter voor om alles in sy vermoë te doen om Jolandi te beskerm, al is dit ook teen Stian, want mettertyd besef Johan dat jaloesie sy eens beste vriend in 'n vreemde wese verander.Toe Johan en Wiehahn Lemmer, Stian se swaer, Jolandi se verlede ontrafel besef hulle dat haar lewe in baie groot gevaar is, maar dis juis ook die tyd toe Stian finaal knak. Kan Johan die vrou wat hy met sy hele hart liefhet beskerm en haar dan weer aan Stian afgee?
Also in
Romance
That Time I Got Drunk and Yeeted a Love Potion at a Werewolf (Mead Mishaps, Book 2)
Kimberly Lemming
Paperback
$10.99
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
$10.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
The Auction (Deluxe Limited Edition): A Spicy, Dark Romance Novel from a Tiktok Sensation
Kincaid, Sadie
Hardcover
$30.40
