• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Die Boereboek

Die Boereboek

Paperback

African HistoryGeneral Political Science

ISBN13: 9798223135999
Publisher: Massetti Pub
Published: Jul 31 2023
Pages: 562
Weight: 1.64
Height: 1.14 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: Afrikaans

Ek is ʼn Afrikaner......ek is ʼn Boer........ek is ʼn Boere-Afrikaner..... ek is Afrikaans.....

ek is ʼn Suid-Afrikaner...... ons is Afrikaanses.......en so gaan die debat voort!

Die BOEREBOEK handel in die eerste plek oor identiteit. Dit gee aan elke BLANKE AFRIKAANSSPREKENDE SUID-AFRIKANER VAN DIE 21STE EEU die nodige inligting en agtergrond om ʼn ingeligte besluit te maak oor WIE hy/sy is en WAAR hy/sy behoort.

Also in

African History