Die Beloop van die Lewe
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798867883638
Publisher: Independently Published
Published: Nov 16 2023
Pages: 114
Weight: 0.31
Height: 0.24 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Nov 16 2023
Pages: 114
Weight: 0.31
Height: 0.24 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Die Beloop van die Lewe neem die leser op 'n kruistog van vele ontberinge en beproewings. Jacoba is vasgevang in 'n huwelik waar drank, kru taal en buite-egtelike verhoudings aan die orde van die dag is. Sy kom te staan voor een van die grootste besluite van haar lewe wanneer sy besef dat haar ongelukkige huwelik haar drie kinders baie skade aandoen. Jacoba bly op haar knieë vir leiding van die Hoërhand, en op 'n dag kom die antwoord. Sy moet teruggaan plaas toe, na haar ouerhuis, en haar drie kinders in vrede en liefde alleen grootmaak. Een Sondagoggend in die kerk, vang die man met die donker, geheimsinnige oë en rooi das Jacoba se oog. Na Ben, wil sy niks weet van enige man nie, maar Albertus is moeg vir alleenwees, en geleidelik breek hy die skanse om haar hart af. Die kinders geniet die plaaslewe en hulle is duidelik mal oor Albertus, en hy oor hulle. 'n Dogter word uit die huwelik gebore en soos wat die jare aanstap, bly Jacoba op haar knieë vir raad en leiding. Veral haar jongste seun, Poul, maak haar baie onrustig. Hy werk te hard en het 'n groot liefde vir wilde perde. Dan kom die oproep wat haar moederhart uitmekaarskeur: Poul het selfmoord gepleeg! Here, daar is soveel hoekoms en waaroms met geen antwoorde. Hoe staan 'n moeder weer op uit die moeras nadat haar lieflingskind besluit het om self 'n einde aan sy lewe te maak? Maar, die Heer se genade is groot. Hy het Jacoba opgelig uit die moeras en haar 'n nuwe doel in die lewe gegee.
Also from
Goosen, Mina
Also in
General Fiction
Elizabeth Spencer: Novels & Stories (Loa #344): The Voice at the Back Door / The Light in the Piazza / Knights and Dragons / Stories
Spencer, Elizabeth
Hardcover
$38.00
Anniversaries, Volume 2: From a Year in the Life of Gesine Cresspahl, April 1968-August 1968
Johnson, Uwe
Paperback
From $14.99
Philip Roth: Novels 1973-1977 (Loa #165): The Great American Novel / My Life as a Man / The Professor of Desire
Roth, Philip
Hardcover
From $17.99
Selected Writings: Robert Musil: Young Torless, Three Women, the Perfecting of a Love, and Other Writings
Musil, Robert
Agee, Joel
Paperback
$79.43
Before Gatsby: The First Twenty-Six Stories
Fitzgerald, F. Scott
Bruccoli, Matthew J.
Baughman, Judith
Paperback
$50.74
