• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Die Bedelaar

Die Bedelaar

Paperback

General Fiction

ISBN10: 1991455615
ISBN13: 9781991455611
Publisher: Malherbe Uitgewers
Published: Nov 30 2024
Pages: 170
Weight: 0.45
Height: 0.36 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Die Bedelaar is 'n geestelike, fiktiewe verhaal van Teddie, wat op die rand van die samelewing wandel. ʼn man wie se lewe verwoes is deur pyn, verliese en verlore drome. Kersfees bring nie meer vreugde nie, net ʼn gedempte herinnering aan wat eens was.

Terwyl Teddie deur die strate van die stad swerf, sukkel hy nie net met aanvaarding nie, maar met die spook van sy verlede wat hom bly agtervolg.

Dit is ʼn storie van hoop en verlossing te midde van wanhoop, van ʼn man wat sy menswaardigheid probeer behou wanneer alles anders verdwyn. Terwyl hy ou vriende en onverwagte bondgenote raakloop, onder andere die sesjarige Tanya wat nie op haar mond geval is nie, word hy met keuses gekonfronteer wat sy lot onherroeplik kan verander. Hy leer van voor af hoe verhoudings 'n gebroke hart weer heel kan maak, en vernaam, dat daar geen lewensverhaal té donker is, vir die lig van God om deur te breek nie.

Dit was 'n voorreg om saam met Teddie te reis, en elke keer saam met hom weer op te staan, en uiteindelik die laaste hoofstuk van sy storie te kon beleef. My hoop is dat Teddie ons elkeen net weer bewus maak dat elke geskape mens, God se liefde verdien.

Also in

General Fiction