Bekende Vreemdeling
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798555175946
Publisher: Independently Published
Published: Oct 29 2020
Pages: 78
Weight: 0.22
Height: 0.16 Width: 5.51 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Oct 29 2020
Pages: 78
Weight: 0.22
Height: 0.16 Width: 5.51 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Talita Groenewald se lewensmaat word behoorlik onder haar voete uitgeruk toe haar verloofde haar soos 'n warm patat los om met sy werkgewer se dogter te trou. Haar vriendin dwing haar om een aand saam met die klompie vroue wat saam met hulle werk, uit te gaan.'n Raps te veel drank en 'n aantreklike vreemdeling maak dat Talita vir een enkele nag alles oorboord gooi om te vergeet van die seerkry, maar daarna verdwyn sy eenvoudig uit die vreemdeling se lewe.Daardie nag het egter vêrreikende gevolge en Talita besef dat sy uit daardie vreemdeling se pad moet bly. Al wat sy van hom weet is dat hy skatryk is en dat hy klein Bertus van haar af sal kan wegneem. Talita is nie bereid om die kans te waag nie. Niemand gaan Bertus ooit van haar af wegneem nie.Die vraag is of Jacques Streicher handjies gevou gaan sit toe hy besef dat hy 'n kind het.
Also in
Romance
That Time I Got Drunk and Yeeted a Love Potion at a Werewolf (Mead Mishaps, Book 2)
Kimberly Lemming
Paperback
$10.99
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
$10.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
The Auction (Deluxe Limited Edition): A Spicy, Dark Romance Novel from a Tiktok Sensation
Kincaid, Sadie
Hardcover
$30.40
